Rooikappie

Worksheet by Lee-ann Steynberg
Rooikappie worksheet preview image
Language
ENG
Assignments
5 classrooms used this worksheet

Rooikappie Match the pictures to the sentences. Rooikapie loop met haar mandjie na Oumas sê huis toe. Rooikappie stop om blomme te pluk. Die wolf sien vir Rooikappie en hardloop na Ouma sê huise. Die wolf wag vir Rooikappie in Ouma sê bed. Die wolf maak asof hy Ouma is en wil Rooikappie opeet. Die houtkapper jag vir die wolf uit die huis uit. Almal is gelukkig.

Use This Worksheet